Morné Steyn gebore in 1984
Rachael Taylor gebore in 1984
Caroline Wozniacki gebore in 1990
11 Julie is die 192ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (193ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 173 dae in die res van die jaar.
1767 – John Quincy Adams , die 6de President van die Verenigde State († 1848 ).
1888 – Carl Schmitt , Duitse politieke filosoof († 1985 ).
1904 – Anna Rothmann , Afrikaanse skrywer en die dogter van M.E.R. († 2000 ).
1912 – Sergiu Celibidache , Romeense orkesdirigent en komponis († 1996 ).
1920 – Yul Brynner , Amerikaanse akteur († 1985 ).
1921 – Ilse Werner , Duitse aktrise en sangeres († 2005 ).
1929 – Theuns Briers , Springbokrugbyspeler († 2018 ).
1932 – Hans van Manen , Nederlandse choreograaf.
1934 – Giorgio Armani , Italiaanse klereontwerper.
1950 – Bruce McGill , Amerikaanse akteur.
1953 – Mindy Sterling , Amerikaanse aktrise.
1957 – Joe Phaahla , Suid-Afrikaanse politikus, voormalige minister van gesondheid.
1968 – Mark Fisher , Britse skrywer, kultuurteoretikus, filosoof en dosent († 2017 ).
1984 – Morné Steyn , Suid-Afrikaanse rugbyspeler en Springboklosskakel .
1984 – Rachael Taylor , Australiese televisie- en filmaktrise.
1989 – David Henrie , Amerikaanse akteur.
1990 – Connor Paolo , Amerikaanse akteur.
1990 – Caroline Wozniacki , Deense tennisster.
969 – Olga van Kiëf , regent van Kiëf-Roes (* circa 881 ).
1733 – Jakob Hermann , 'n Switserse wiskundige wat aan die probleme in klassieke meganika gewerk het (* 1678 ).
1804 – Alexander Hamilton , staatsman van die Verenigde State van Amerika (* 1755 of 1757 ).
1937 – George Gershwin , Amerikaanse komponis (* 1898 ).
1941 – Ds. Dirk du Plessis , predikant in 3 Gereformeerde kerke (* 1883 ).
1989 – Heer Laurence Olivier , Britse akteur, regisseur (* 1907 ).
1994 – Shannon Wilsey (Savannah) , Amerikaanse aktrise , pornoster (* 1970 ).
2006 – Barnard Hughes , Amerikaanse akteur (* 1915 ).
2007 – Bill Flynn , Suid-Afrikaanse akteur (* 1948 ).
2008 – Michael DeBakey, bekende hartchirurg wat die hartvatomleidingchirurgie uitgevind en ontwikkel het (* 1908 ).
2012 – Rutger Kopland , Nederlandse digter en skrywer (* 1934 ).
2024 – Shelley Duvall , Amerikaanse aktrise (* 1949 ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 11 July .