Kalenders
Lothar von Trotha, die Duitse bevelhebber in Suid-Wes
Die jaar 1904 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 4de jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Paul Kruger sterf in Nederland.
8 Januarie – Karl Brandt , SS-generaal en oorlogsmisdadiger († 1948 ).
18 Januarie – Cary Grant , Britse akteur († 1986 ).
22 Januarie – George Balanchine , Russiese danser († 1983 ).
24 Januarie – Breytie Breytenbach , eerste hoofdirekteur van Truk († 1984 ).
28 Februarie – Alfred Bohrmann , 'n Duitse sterrekundige († 2000 ).
4 Maart – Joseph Schmidt , Joodse tenoor en akteur († 1942 ).
3 April – Sally Rand , Amerikaanse burleskdanser († 1979 ).
6 April – Kurt Georg Kiesinger , Duitse regsgeleerde, politikus en bondskanselier († 1988 ).
14 April – John Gielgud , Britse akteur († 2000 ).
16 April – Fifi D'Orsay , Amerikaanse aktrise († 1983 ).
18 April – Pigmeat Markham , Amerikaanse akteur en regisseur († 1981 ).
22 April – Robert Oppenheimer , Amerikaanse teoretiese fisikus († 1967 ).
11 Mei – Salvador Dalí , Spaanse surrealistiese skilder: The Persistence of Memory († 1989 ).
21 Mei – Robert Montgomery , Amerikaanse akteur († 1981 ).
2 Junie – Johnny Weismuller , Amerikaanse swemmer en akteur – bekend vir sy rol as Tarzan († 1984 ).
4 Junie – Thomas P Stratten , Suid-Afrikaanse ingenieur († onbekend).
26 Junie – Peter Lorre , Oostenryks-Amerikaanse akteur († 1964 ).
5 Julie – Ernst Mayr , Duitse bioloog († 2005 ).
11 Julie – Anna Rothmann , Afrikaanse skrywer en die dogter van M.E.R. († 2000 ).
4 Augustus – Helen Kane , Amerikaanse sangeres en aktrise († 1966 ).
11 Augustus – P. de V. Pienaar , Afrikaanse taalkundige en skrywer († 1978 ).
13 Augustus – Charles "Buddy" Rogers , Amerikaanse akteur, musikant († 1999 ).
21 Augustus – Count Basie , Amerikaanse musikant en komponis († 1984 ).
20 September – P.J. Schoeman , Afrikaanse skrywer († 1988 ).
29 September – Greer Garson , Engelse aktrise († 1996 ).
5 Oktober – Joan Morice , die eerste vrou om as 'n veearts in Suid-Afrika te kwalifiseer († 1944 ).
11 November – P.K. le Roux , Suid-Afrikaanse politikus († 1985 ).
9 Januarie – Alf Richards , Suid-Afrika se derde Springbokkaptein (* 1867 ).
8 Februarie – Stephanus Postma , Suid-Afrikaanse teoloog en predikant (* 1865 ).
1 Mei – Antonín Dvořák , Tsjeggiese komponis (* 1841 ).
10 Mei – Henry Morton Stanley , Wallies-Amerikaanse ontdekkingsreisiger en joernalis (* 1841 ).
3 Julie – Theodor Herzl , Joods-Oostenrykse joernalis, uitgewer en stigter van die Sionisme (* 1860 )
14 Julie – Paul Kruger , Transvaalse staatsman, President van die Zuid-Afrikaansche Republiek (* 1825 ).
28 Augustus – Anne van Rooy , stammoeder van die Van Rooy-familie in Suid-Afrika (* 1834 ).
29 Augustus – Murat V , 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1840 )
13 September – J.W. van der Rijst , skrywer van die eerste handleiding vir Afrikaanse spraakkuns (* 1828 ).
31 Oktober – Charles Murray , NG Kerk predikant en vierde seun van ds. Andrew Murray sr. (* 1833 ).
1 November – Willem Eduard Bok , Transvaalse staatsekretaris, na wie Boksburg vernoem is (* 1846 ).
19 November – August Snieders , Vlaamse skrywer (* 1825 ).
↑ " 'n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid-Afrika: 1500-1990". CAELUM : 18. Desember 1991.