21 April is die 111de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (112de in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 254 dae in hierdie jaar.
- 1619 – Jan van Riebeeck, stigter van eerste kolonie in Suid-Afrika († 1677).
- 1751 – Ira Allen, een van die stigtervaders van die Amerikaanse deelstaat Vermont († 1814).
- 1816 – Charlotte Brontë, Engelse skrywer en outeur van Jane Eyre († 1855).
- 1834 – Adrien René Franchet, Franse plantkundige († 1900).
- 1864 – Max Weber, Duitse ekonoom († 1920).
- 1869 – Hauk Aabel, Noorweegse akteur († 1961).
- 1914 – Anthony Quinn, Amerikaanse akteur († 2001).
- 1922 – Alistair Stuart MacLean, Skotse skrywer van populêre rillers en avontuurverhale († 1987).
- 1926 – Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk († 2022).
- 1932 – Ronnie Belcher, Afrikaanse digter en lektor († 2006).
- 1935 – Charles Grodin, Amerikaanse akteur († 2021).
- 1943 – Hannes Viljoen, Springbokvleuel († 2021).
- 1958 – Andie MacDowell, Amerikaanse aktrise.
- 1970 – Waldemar Schultz, Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en stemkunstenaar.
- 1972 – Narges Mohammadi, Iranse menseregte-aktivis en wetenskaplike.
- 1073 – Pous Alexander II, 156ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1012).
- 1109 – Anselmus van Kantelberg, Italiaans gebore filosoof, teoloog en Benediktynse monnik. (* ± 1033).
- 1142 – Petrus Abaelardus, Franse teoloog en filosoof (* 1079).
- 1509 – Hendrik VII, koning van Engeland (* 1457).
- 1699 – Jean Racine, Franse dramaturg (* 1639).
- 1793 – John Michell, Engelse seismoloog (* 1724).
- 1812 – Cornelis Jacob van de Graaff, een van die latere Hollandse goewerneurs van die Kaap de Goede Hoop (* 1734).
- 1881 – Jacobus Nicolaas Boshoff, Vrystaatse politikus en staatsman, President van die Oranje-Vrystaat (* 1808).
- 1910 – Samuel Langhorne Clemens, bekend as Mark Twain, 'n Amerikaanse skrywer en humoris (* 1835).
- 1918 – Manfred von Richthofen, Die Rooi Baron-vlieënier (* 1892).
- 1938 – Allama Iqbal, filosoof-digter (* 1877)/
- 1945 – Walter Model, Nazi-Duitse veldmaarskalk (* 1891).
- 1946 – John Maynard Keynes, Britse ekonoom (* 1883).
- 1947 – Gustave van de Woestijne, Belgiese ekspressionistiese skilder (* 1881).
- 1956 – Charles MacArthur, Amerikaanse skrywer (* 1895).
- 1966 – Sepp Dietrich, SS Duitse offisier en lyfwag van Adolf Hitler (* 1892).
- 1973 – Arthur Fadden, dertiende Eerste Minister van Australië (* 1894).
- 1999 – Charles "Buddy" Rogers, Amerikaanse akteur, musikant (* 1904).
- 2003 – Nina Simone, Amerikaanse sangeres (* 1933).
- 2016 – Prince, Amerikaanse popster (* 1958).
- 2016 – Dene Smuts, 'n Suid-Afrikaanse tydskrifredakteur en parlementslid (* 1949).