26 April is die 116de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (117de in skrikkeljare). Daar volg nog 249 dae.
- 121 – Markus Aurelius, Romeinse keiser († 180).
- 1859 – Groothertog Nikolaas Michailowitsj van Rusland, die oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland († 1919).
- 1887 – Anna Petronella van Heerden, eerste Afrikanervrou wat as mediese dokter kwalifiseer († 1975).
- 1889 – Ludwig Wittgenstein, Oostenryks-Britse filosoof († 1951).
- 1894 – Rudolf Hess, Nazi-leier tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1987).
- 1898 – Christo Albertyn Smith, Suid-Afrikaanse plantkundige († 1956).
- 1934 – Alan Arkin, Amerikaanse akteur.
- 1933 – Carol Burnett, Amerikaanse sangeres en aktrise.
- 1941 – Claudine Auger, 'n Franse aktrise († 2019).
- 1943 – Peter Zumthor, Switserse argitek.
- 1961 – Joan Chen, Chinees-Amerikaanse aktrise.
- 1963 – Jet Li, Chinese akteur.
- 1970 – Melania Trump, vorige Amerikaanse Eerste Dame.
- 1972 – Juanita du Plessis, Suid-Afrikaanse sangeres.
- 1988 – Suzaan van Biljon, Suid-Afrikaanse swemmer.
- 1988 – Rutger Bregman, Nederlandse populêre historikus en skrywer.
- 1994 – Daniil Kvyat, Russiese Formule Eenrenjaer.
- 1999 – Laura Wolvaardt, Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler
- 757 – Pous Stefanus II, die 92ste pous (of die 93ste voor 1961) van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1478 – Giuliano di Piero de' Medici, tweede seun van Piero de' Medici ("die Jigtige") en Lucrezia Tornabuoni en vader van Giulio di Giuliano de' Medici, wat later Pous Clemens VII sou word (* 1453).
- 1865 – John Wilkes Booth, sluipmoordenaar van Abraham Lincoln (* 1838).
- 1929 – Groothertog Michail Michailowitsj van Rusland, die tweede oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland (* 1861).
- 1938 – Edmund Husserl, Duitse filosoof (* 1859).
- 1970 – Gypsy Rose Lee, Amerikaanse aktrise (* 1911).
- 1973 – Irene Ryan, Amerikaanse aktrise (* 1902).
- 1977 – Hennie Muller, Suid-Afrika se twee-en-twintigste Springbokrugbykaptein (* 1922).
- 1984 – Count Basie, Amerikaanse musikant en komponis (* 1904).
- 1985 – Cornelis van der Merwe, Suid-Afrikaanse politikus, medikus en kabinetsminister (* 1921).
- 1986 – Broderick Crawford, Amerikaanse akteur (* 1911).
- 1989 – Lucille Ball, Amerikaanse aktrise (* 1911).
- 2001 – Guy Butler, Suid-Afrikaanse digter, dramaturg en akademikus (* 1918).
- 2016 – Ken Higgins, Suid-Afrikaanse pianis (* 1936).
 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met 26 April. |