28 Desember is die 362ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (363ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 3 dae in die res van die jaar.
Geboortedag van die digter, C. Louis Leipoldt.
1855 – Rudolf Marloth , Suid-Afrikaanse chemikus en plantkundige , na wie die bergaalwyn (Aloe marlothii ) genoem is († 1931 ).
1856 – Woodrow Wilson , 28ste President van die Verenigde State († 1924 ).
1880 – C. Louis Leipoldt , Afrikaanse digter († 1947 ).
1897 – Iwan Konef , Sowjetmaarskalk in die Rooi Leër († 1973 ).
1902 – Mortimer Adler , Amerikaanse filosoof († 2001 ).
1926 – F.F. Odendal , Afrikaanse taalkundige en leksikograaf († 2013 )
1932 – Nichelle Nichols , Amerikaanse aktrise en vervaardiger († 2022 ).
1944 – Kary Mullis , Amerikaanse biochemikus († 2019 ).
1944 – John Komlos , Amerikaanse ekonomiese historikus.
1947 – Mamphela Ramphele , Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis/politikus, dokter , akademikus.
1954 – Denzel Washington , Amerikaanse akteur.
1960 – Chad McQueen , Amerikaanse akteur en vervaardiger.
1969 – Linus Torvalds , Finse rekenaarwetenskaplike en skepper van Linux .
1978 – Aisleyne Horgan-Wallace , Engelse tv-persoonlikheid, model en rubriekskrywer.
1447 – Gil Sanches Muñoz y Carbon , biskop van Valencia, voorheen Teenpous Clemens VIII (* 1369 ).
1503 – Piero di Lorenzo de' Medici , heerser van Florence vanaf 1492 tot sy ballingskap in 1494 (* 1472 ).
1694 – Koningin Maria II van Engeland (* 1662 ).
1890 – ds. Dirk Postma , grondlegger van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (* 1818 ).
1931 – Curt von François , stigter van Windhoek , Namibië (* 1852 ).
1937 – Maurice Ravel , Franse komponis (* 1875 ).
1991 – Cassandra Harris , Amerikaanse aktrise (* 1948 ).
2003 – Rykie van Reenen , Afrikaanse joernalis (* 1923 ).
2004 – Susan Sontag , Amerikaanse skrywer en rolprentregiseur (* 1933 ).
2009 – Dirk de Villiers , Suid-Afrikaanse rolprentmaker en akteur (* 1924 ).
2015 – Chris Barnard , befaamde Afrikaanse skrywer en rolprentmaker (* 1939 ).
2015 – Ian Murdock , Amerikaanse sagtewareontwikkelaar wat die Debian projek begin het (* 1973 ).
2016 – Judith Mason , Suid-Afrikaanse kunstenaar (* 1938 ).
2016 – Debbie Reynolds , Amerikaanse aktrise (* 1932 ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 Desember .