3 Februarie is die 34ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 331 dae in die res van die jaar (332 in skrikkeljare).
- 1809 – Felix Mendelssohn Duitse komponis, dirigent, orrellis en pianis († 1847).
- 1835 – Jan Hendrik Hofmeyr, Suid-Afrikaanse teoloog en predikant († 1908).
- 1873 – Karl Jatho, Duitse vliegtuigpionier en uitvinder († 1933).
- 1898 – Alvar Aalto, Finse argitek en ontwerper († 1976).
- 1898 – Jan Serfontein, Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1954–1966 († 1967)
- 1905 – Herman Charles Bosman, Suid-Afrikaanse skrywer († 1951).
- 1918 – Joey Bishop, Amerikaanse akteur († 2007).
- 1945 – Marius Weyers, Suid-Afrikaanse akteur.
- 1948 – Henning Mankell, Sweedse skrywer en dramaturg († 2015).
- 1950 – Morgan Fairchild, Amerikaanse aktrise.
- 1950 – Jan de Wet, Suid-Afrikaanse sanger.
- 1959 – Chan Santokhi, Surinaamse politikus.
- 1969 – Retief Goosen, Suid-Afrikaanse beroepsgholfspeler.
- 1979 – Willem Anker, Afrikaanse romanskrywer, dramaturg en akademikus.
- 1984 – Elizabeth Anne Holmes Amerikaanse sakevrou.
- 1991 – Masabata Klaas, Suid-Afrikaanse internasionale krieketspeler.
- 865 – Ansgar, aartsbiskop van Hamburg en Bremen.
- 1014 – Sven I van Denemarke (* c. 960).
- 1399 – Jan van Gent, die 1ste Hertog van Lancaster, was ’n lid van die Huis van Plantagenêt (* 1340).
- 1468 – Johannes Gutenberg, 'n Duitse uitgewer en uitvinder van die meganiese skuifbare tipe drukpers (* 1400).
- 1687 – Cornelis van Quaelbergen, derde kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop (* 1623).
- 1679 – Jan Steen, Nederlandse skilder uit die Goue Eeu (* 1626).
- 1811 – Johann Beckmann, Duitse filosoof, ekonoom en hoogleraar aan die Universiteit van Göttingen. Beckmann het eerste die begrip "tegnologie" gebruik (* 1740).
- 1831 – Giovanni Battista Balbis, Italiaanse plantkundige en politikus (* 1765).
- 1882 – Johann Bartholome Arpagaus, Switserse politikus en dokter.
- 1900 – Ottokar Nováček, Tsjeggiese komponis.
- 1919 – Maria Theresia Henriëtte van Oostenryk-Este, koningin van Beiere (* 1850).
- 1922 – Christiaan de Wet, Suid-Afrikaanse boeregeneraal, rebellieleier en politikus (* 1854).
- 1924 – Woodrow Wilson, 28ste President van die Verenigde State (* 1856).
- 1935 – Hugo Junkers, Duitse ingenieur en ondernemer (* 1859).
- 1943 – Alois Andritzki, Sorbiese priester en martelaar.
- 1989 – John Cassavetes, Amerikaanse akteur/rolprentregisseur (* 1929).
- 2005 – Ernst Mayr, Duitse bioloog (* 1904).
- 2015 – Max Mangold, Duitse professor in fonetiek, fonologie en algemene linguistiek (* 1922).
- 2019 – Julie Adams, Amerikaanse aktrise (* 1926).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 3 Februarie. |