11 April is die 101ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (102de in skrikkeljare). Daar volg nog 264 dae in die res van die jaar.
- 146 – Septimius Severus, Romeinse keiser († 211).
- 1348 – Andronikos IV Palaiologos, keiser van die Bisantynse Ryk († 1385).
- 1920 – Emilio Colombo, Italiaanse prokureur en politikus, 40ste Eerste Minister van Italië († 2013).
- 1922 – Pierre Wack, die eerste persoon om die gebruik van scenariobeplanning in die private sektor te ontwikkel († 1997).
- 1930 – Anton LaVey, stigter van die Kerk van Satan (Engels: Church of Satan) († 1997).
- 1932 – Joel Grey, Amerikaanse sanger en akteur.
- 1933 – Denis Goldberg 'n Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en skrywer († 2020).
- 1941 – Shirley Stelfox, Engelse aktrise († 2015).
- 1947 – Leonard Nolens, Vlaamse digter, vertaler en skrywer.
- 1950 – Bill Irwin, Amerikaanse akteur en skrywer.
- 1953 – Guy Verhofstadt, Eerste Minister van België.
- 1960 – Jeremy Clarkson, Engelse motorjoernalis en televisieaanbieder.
- 1961 – Vincent Gallo, Amerikaanse akteur en regisseur.
- 1966 – Lisa Stansfield, Engelse sangeres.
- 1972 – Jennifer Esposito, Amerikaanse aktrise en skrywer.
- 1979 – Josh Server, Amerikaanse akteur.
- 1980 – Keiji Tamada, Japannese sokkerspeler.
- 1990 – Thulani Serero, Suid-Afrikaanse sokkerspeler.
- 678 – Pous Donus, die 78ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 714 – Guthlac, Engelse heilige.
- 882 – Wala, aartsbiskop van Metz.
- 924 – Hermann I, aartsbiskop van Keulen.
- 1031 – Liudolf von Brauweiler, keiserlike veldheer en banier-draer.
- 1034 – Romanos III Argyros, Bisantynse keiser (* 968).
- 1079 – Stanislaus van Krakow, biskop van Krakow, Poolse heilige.
- 1165 – Stephan IV, Hongaarse koning.
- 1240 – Llywelyn ab Iorwerth, vors van Gwynedd.
- 1245 – Goffredus de Trano, Italiaanse regsgeleerde.
- 1309 – Jørund, aartsbiskop van Nidaros (Trondheim).
- 1466 – Guillaume de Varax, biskop van Belley en Lausanne.
- 1512 – Gaston de Foix, Franse soldaat.
- 1532 – Elisabeth von Weida, Duitse abdis van Gernrode.
- 1532 – Sōchō, Japannese skrywer.
- 1591 – Levinus Battus, Duitse arts.
- 1592 – Johannes Clajus, Duitse opvoedkundige en lutherse teoloog.
- 1621 – Matthias von Oppen, Duitse kerk-politikus en ekonomiese hervormer.
- 1648 – Matthäus Apelt, Duitse komponis en kerklied-digter.
- 1712 – Richard Simon, Franse eksegeet, teoloog, filosoof en geskiedkundige van die katolieke geloof.
- 1727 – Heinrich Theobald Schenk, Duitse protestantse teoloog en kerklieddigter.
- 1759 – Heinrich Gottfried Haferung, Duitse lutherse teoloog.
- 1760 – Moritz von Anhalt-Dessau, Pruisiese generaal.
- 1770 – August Wilhelm Reinhart, Duitse protestantse teoloog.
- 1779 – Grigori Nikolajewitsj Teplow, Russiese komponis.
- 1780 – Moritz Wilhelm von der Asseburg, Pruisiese generaal-majoor.
- 1781 – Joseph Gregor Winck, Duitse skilder.
- 1818 – Carl Andreas Göpfert, Duitse komponis.
- 1821 – Georg Joseph Beer, Oostenrykse stigter van die wetenskaplike oog-geneeskunde.
- 1822 – Friedrich Wilhelm Hermann, Duitse regsgeleerde.
- 1838 – Piet Uys, Voortrekkerleier (* 1797).
- 1838 – Dirkie Uys, kinderheld en seun van Voortrekkerleier Piet Uys (* 1823).
- 1987 – Primo Levi, Italiaans-Joodse chemikus, komponis en outeur (* 1919).
- 2007 – Kurt Vonnegut, Amerikaanse skrywer (* 1922).
- 2007 – Roscoe Lee Browne, Amerikaanse akteur (* 1925)
- 2023 – Carol Locatell, Amerikaanse aktrise (* 1940).