13 April is die 103de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (104de in 'n skrikkeljaar ). Daar is nog 262 dae in hierdie jaar.
Geboortedag van die Springbok, Schalk Burger.
1519 – Catherina de Medici , koningin van Frankryk († 1589 ).
1570 – Guy Fawkes , samesweerder teen die Protestantse regering van Jakobus I van Engeland († 1606 ).
1636 – Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein , krygsman en administratiewe beampte van die VOC († 1691 ).
1743 – Thomas Jefferson , derde President van die Verenigde State († 1826 ).
1852 – F.W. Woolworth , sakeman, stigter van Woolworths († 1919 ).
1860 – James Ensor , Belgiese skilder († 1949 ).
1892 – Robert Alexander Watson-Watt, uitvinder van radar († 1973 ).
1901 – Jacques Lacan , Franse psigoanalis († 1981 ).
1906 – Samuel Beckett , Ierse skrywer († 1989 ).
1906 – Stella Blakemore , Suid-Afrikaanse skrywer van Afrikaanse jeugboeke († 1991 ).
1919 – Howard Keel , Amerikaanse akteur, sanger († 2004 ).
1923 – Don Adams , Amerikaanse akteur en komediant († 2005 ).
1925 – Michael Halliday , Australiese taalkundige († 2018 ).
1935 – Lyle Waggoner , Amerikaanse akteur.
1939 – Paul Sorvino , Amerikaanse akteur († 2022 ).
1945 – Tony Dow , Amerikaanse akteur en regisseur († 2022 ).
1946 – Ds. Frans Maritz , leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en 'n leier in die Sinode van Midde-Afrika († 2003 ).
1950 – Ron Perlman , Amerikaanse akteur.
1952 – Kerneels Breytenbach , Afrikaanse skrywer.
1963 – Garry Kasparov , Russiese skaakmeester .
1964 – Caroline Rhea , Kanadese aktrise.
1973 – Henry Darger , Amerikaanse skrywer, romanskrywer en kunstenaar (* 1892 ).
1976 – Jonathan Brandis , Amerikaanse akteur († 2003 ).
1983 – Schalk Burger , Springbokrugbyspeler .
344 – Simeon, biskop van Persië , word onthoof.
1695 – Jean de La Fontaine , Franse skrywer (* 1621 ).
1909 – Sir Donald Currie , 'n skeepseienaar en skenker van die Curriebeker (* 1825 ).
1925 – Elwood Haynes, Amerikaanse uitvinder en pionier van die motorkar (* 1857 ).
1931 – Sir David Pieter de Villiers Graaff , Suid-Afrikaanse nyweraar en kabinetsminister (* 1859 ).
1946 – William Henry Bell , Suid-Afrikaanse komponis (* 1873 ).
1984 – Ralph Kirkpatrick , Amerikaanse klavesimbelspeler en musikoloog (* 1911 ).
2000 – Giorgio Bassani, Italiaanse skrywer (The Garden of the Finzi-Continis ) (* 1916 ).
2014 – Peter Clarke , Suid-Afrikaane kunstenaar, skrywer en digter (* 1929 ).
2015 – Günter Grass , Duitse skrywer, beeldhouer, skilder en grafiese kunstenaar (* 1927 ).
Eerste dag van die Thaise Nuwejaar