13 Julie is die 194ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (195ste in skrikkeljare). Daar volg nog 171 dae in die res van die jaar.
- 100 v.C. – Julius Caesar, Romeinse generaal en staatsman († 44 v.C.).
- 40 – Gnaeus Iulius Agricola, Romeinse generaal († 93).
- 1590 – Emilio Bonaventura Altieri (later Pous Clemens X) († 1676).
- 1805 – William Robertson, Skotsgebore Suid-Afrikaanse kerkleier († 1876).
- 1862 – Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland, jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj († 1879).
- 1895 – Sidney Blackmer, Amerikaanse akteur († 1973).
- 1908 – Garfield Todd, Eerste minister van Suid-Rhodesië († 2002).
- 1909 – Souphanouvong, President van Laos († 1995).
- 1916 – Gawie Cillié, Suid-Afrikaanse komponis († 2000).
- 1924 – Carlo Bergonzi, Italiaanse opera tenoor († 2014).
- 1927 – Simone Veil, Franse en Europese staatsvrou († 2017).
- 1940 – Jeanne Goosen, veelsydige Suid-Afrikaanse skryfster († 2020).
- 1942 – Harrison Ford, Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger.
- 1949 – Dene Smuts, Suid-Afrikaanse tydskrifredakteur en parlementslid († 2016).
- 1965 – Hannes Strydom, Springbokrugbyspeler († 2023).
- 1974 – Jarno Trulli, Formule Eenrenjaer van Italië.
- 1988 – Steven R. McQueen, Amerikaanse akteur.
- 939 – Pous Leo VII, 126ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1774 – Otto II. Freiherr von Münchhausen, Duitse plantkundige (* 1716).
- 1793 – Jean-Paul Marat, Franse rewolusionêr (* 1743).
- 1865 – Willem Cornelis Janse van Rensburg, tweede President van die Zuid-Afrikaansche Republiek (* 1818).
- 1948 – Antonie Kock, regter van die Zuid-Afrikaansche Republiek (* 1869).
- 1954 – Frida Kahlo, Meksikaanse skilder (* 1907).
- 1970 – Leslie Groves, luitenant-generaal in die Amerikaanse Leër en projekbestuurder van die Manhattan-projek (* 1896).
- 1980 – Sir Seretse Khama, eerste president van Botswana; sterf aan kanker van die pankreas (* 1921).
- 2011 – Al Debbo, Suid-Afrikaanse akteur, komediant en sanger (* 1924).
- 2014 – Nadine Gordimer, Suid-Afrikaanse skryfster en Nobelpryswenner vir Letterkunde in 1991 (* 1923).
- 2014 – Lorin Maazel, Amerikaanse dirigent, violis en komponis (* 1930).
- 2016 – Bernardo Provenzano, Italiaanse mafioso (* 1933).
- 2020 – Grant Imahara, was 'n Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie-aanbieder (* 1970).
- 2020 – Zindziswa Mandela, politikus en derde dogter van Nelson Mandela (* 1960).
- 2024 - Shannen Doherty, Amerikaanse aktrise (* 1971).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 13 July. |