Kalenders
|
|
Pous Pius XI en sy opvolger Pius XII
|
|
Die jaar 1939 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 3 Februarie – Robert Charles Sproul, Amerikaanse Gereformeerde Teoloog, predikant en stigter van Ligionier Ministries († 2017).
- 16 Februarie – Marita Napier, Suid-Afrikaanse sopraan († 2004).
- 18 Februarie – Marek Janowski, Pools-gebore Duitse dirigent.
- 1 Maart – George Louw, Suid-Afrikaanse uitgewer, digter, en dramaturg († 2023).
- 4 Maart – Carel Trichardt, Suid-Afrikaanse akteur.
- 6 Maart – Lina Spies, Afrikaanse literator en digter.
- 17 Maart – Ollie Viljoen, Afrikaanse musikant en storieverteller († 2014).
- 25 Maart – Pius Langa, oud-hoofregter van Suid-Afrika († 2013).
- 31 Maart – J.C. Kannemeyer, Afrikaanse skrywer en biograaf († 2011).
- 1 April – Ali MacGraw, Amerikaanse aktrise, model, skrywer en diereregte-aktivis.
- 2 April – Marvin Gaye, Amerikaanse sanger († 1984).
- 4 April – Hugh Masekela, legendariese Suid-Afrikaanse trompetspeler († 2018).
- 7 April – Francis Ford Coppola, Amerikaanse regisseur.
- 12 April – Mannetjies Roux, Springbokrugbyspeler.
- 13 April – Paul Sorvino, Amerikaanse akteur (s. 2022).
- 14 April – Winnie Rust, Afrikaanse skrywer († 2016).
- 16 April – Dusty Springfield, Engelse sanger († 1999).
- 20 April – Gro Harlem Brundtland, politikus en Eerste Minister van Noorweë.
- 23 April – Lee Majors, Amerikaanse akteur.
- 27 April – João Bernardo Vieira, voormalige president van Guinee-Bissau († 2009).
- 7 Mei – Ruud Lubbers, politikus en Eerste Minister van Nederland († 2018).
- 19 Mei – Dick Scobee, Amerikaanse vlieënier, ingenieur en ruimtevaarder, sterf in Challenger-ramp († 1986).
- 25 Mei – Ian McKellen, Engelse akteur en skrywer.
- 27 Mei – Don Williams, Amerikaanse countrysanger († 2017).
- 4 Junie – Barry Trengove, Suid-Afrikaanse akteur († 2004).
- 4 Junie – Dr. Pieter Willem Bingle, predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika († 2020).
- 6 Junie – Louis Andriessen, Nederlandse pianis en komponis († 2021).
- 8 Junie – Norman Davies, Engelse geskiedkundige.
- 11 Junie – Jackie Stewart, Skotse motorrenjaer.
- 13 Junie – Siegfried Fischbacher, Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid († 2021).
- 16 Junie – Philip de Vos, operasanger, fotograaf, digter en skrywer van kinder- en jeugverhale.
- 25 Junie – William Smith, Suid-Afrikaanse wetenskap- en wiskunde-onderwyser, bekend op televisie († 2024).
- 26 Junie – Ampie Coetzee, letterkundige en professor in Afrikaans-Nederlands aan die universiteite van die Witwatersrand en die Wes-Kaap († 2020).
- 15 Julie – Chris Barnard, Afrikaanse skrywer († 2015).
- 1 Augustus – John Miles, Afrikaanse skrywer en digter.
- 11 Augustus – Engela van Rooyen, Afrikaanse skryfster.
- 21 Augustus – Festus Mogae, Botswana-politikus en derde president van Botswana (1998–2008).
- 5 September – Clay Regazzoni, Switserse motorrenjaer († 2006).
- 7 September – Stanislav Petrov, Sowjetse luitenant-kolonel († 2017).
- 9 September – Reuven Rivlin, Israelse politikus (president van 2014 tot 2021).
- 16 September – Breyten Breytenbach, Suid-Afrikaanse digter, skrywer en skilder.
- 16 September – Yaakov Neeman, Israelse politikus, advokaat en regsgeleerde († 2017).
- 18 September – Fred Willard, Amerikaanse akteur en skrywer († 2020).
- 29 September – Larry Linville, Amerikaanse akteur († 2000).
- 3 Oktober – Aleksander Kudrjašovs, Lettiese primaat van die Letties-Ortodokse Kerk en die Metropoliet van Riga en die hele Letland.
- 9 Oktober – John Pilger, Australiese joernalis, skrywer, geleerde en dokumentêre rolprentmaker († 2023).
- 18 Oktober – George Meiring, laaste hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag en eerste hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag († 2024).
- 20 Oktober – Patrick Hughes, Britse kunstenaar.
- 22 Oktober – Cliff Saunders, 'n Suid-Afrikaanse joernalis († 2019).
- 26 Oktober – Karel Schoeman, Afrikaanse skrywer († 2017).
- 15 November – Yaphet Kotto, Amerikaanse akteur, skrywer en regisseur.
- 26 November – Tina Turner, Amerikaanse sangeres en aktrise († 2023).
- 26 November – Mark Margolis, Amerikaanse akteur († 2023).
- 1 Desember – Lee Trevino, Amerikaanse beroepsgholfspeler.
- 18 Desember – Stoffel van der Merwe, Suid-Afrikaanse professor en politikus.
- 26 Desember – Phil Spector, Amerikaanse musiekprodusent († 2021).
- 29 Desember – Patricia Berjak, Suid-Afrikaanse plantkundige († 2015).
- 28 Januarie – William Butler Yeats, Ierse digter en dramaturg (* 1865).
- 10 Februarie – Pous Pius XI, die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1857).
- 2 Maart – Howard Carter, Britse argeoloog en egiptoloog (* 1874).
- 6 April – Stella Southern, Australiese aktrise (* 1898).
- 16 April – Andries Smorenburg, ontsnap van Sint Helena tydens die Tweede Vryheidsoorlog (* 1872).
- 22 Mei – Willem de Mérode, Nederlandse digter (* 1887).
- 24 Mei – Aleksander Brückner, Poolse filosoof en literatuurhistorikus (* 1856).
- 10 Junie – Jan Eloff, mynkommissaris van Johannesburg (* 1859).
- 26 Junie – Ford Madox Ford, Engelse romansier, digter, kritikus en redakteur (* 1873).
- 4 Julie – Louis Wain, Engelse skilder, wat veral bekend is vir sy skilderye en tekeninge van vermenslikte katte en katjies (* 1860).
- 23 September – Sigmund Freud, beroemde Oostenrykse sielkundige (* 1856).
- 16 Oktober – Charlotte Maxeke, SA godsdienstige leier, maatskaplike werker en politieke aktivis (* 1874).
- 27 Oktober – Elizabeth Conradie, Afrikaanse lektor en navorser (* 1903).
- 22 Desember – Sarie Maré, die vrou oor wie die eerste versie van die volksliedjie “Sarie Marais” handel (* 1869).
- 23 Desember – Anthony Fokker, Nederlandse vliegtuigontwerper (* 1890).