Henryk Sienkiewicz | |
---|---|
Gebore | Henryk Adam Aleksander Pius Sienkiewicz 5 Mei 1846 Wola Okrzejska, Kongres-Pole |
Sterf | 15 November 1916 Vevey, Switserland |
Nasionaliteit | Pole |
Beroep | Romanskrywer |
Bekend vir | Janko Muzykant Ogniem i mieczem Potop Pan Wołodyjowski Quo vadis Krzyżacy W pustyni i w puszczy |
Handtekening | |
Henryk Adam Aleksander Pius Oszyk-Sienkiewicz (5 Mei 1846 – 15 November 1916) was 'n Poolse romanskrywer, een van die mees uitstekende skrywers van die tweede helfte van die 19de eeu, en die eerste Poolse wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1905.[1]
Hy is gebore in Wola Okrzejska, 'n dorp in die toe-Russies-beheerde Pole. Hy was sterk polities geïnspireer en het met historiese romans die dapper dade van Poolse helde van die 17de eeu beskryf. Met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog het hy hom bevind in Switserland en het hy ook daar gesterf, en is daar begrawe.
Sy mees belangrike romans was:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Henryk Sienkiewicz. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |