Épinal | |
---|---|
Koördinate: 48°10′28″N 6°27′04″O / 48.17444°N 6.45111°O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Grand Est |
Département | Vosges |
Arrondissement | Épinal |
Kanton | Épinal-Oos, Épinal-Wes |
Stigting | 10de eeu |
Regering | |
• Burgemeester | Michel Heinrich |
Oppervlak | |
• Stad | 59,24 km2 (22,87 vk. myl) |
Hoogte | 315–492 m (1 033–1 614 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 32 845 |
• Digtheid | 554/km2 (1 430/vk. myl) |
• Stedelik | 88 573 |
Poskode | 88000 |
Skakelkodes | 88160 |
Webwerf | epinal.fr |
Épinal is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Grand Est en die prefektuur (hoofstad) van die département Vosges. Épinal het 'n bevolking van sowat 33 000 (2009) en 'n oppervlakte van 59 km². Épinal is langs die Moesel (Frans: Moselle) geleë.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Épinal. |