Kalenders
|
|
Selakant
|
|
Die jaar 1938 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 38ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 1 Januarie – Margaret Singana, Suid-Afrikaanse sangeres († 2000).
- 2 Januarie – David Bailey, Engelse mode- en portretfotograaf.
- 22 Januarie – Corra Dirksen, Springbokrugbyspeler en geneesheer († 2020).
- 23 Januarie – Theo-Ben Gurirab, Namibiese politikus († 2018).
- 30 Januarie – Islam Karimof, eerste president van Oesbekistan († 2016).
- 31 Januarie – Beatrix, koningin van Nederland.
- 13 Februarie – Oliver Reed, Britse akteur († 1999).
- 22 Februarie – Karin Dor, Duitse aktrise († 2017).
- 29 Februarie – Mamadou Tandja, van 1999 tot 2010 die president van Niger († 2020).
- 1 Maart – Aart Staartjes, Nederlandse akteur, regisseur en televisieaanbieder († 2020).
- 14 Maart – Elsabe Steenberg, Suid-Afrikaanse skrywer († 1996).
- 17 Maart – Rudolf Nureyev, Russiese balletdanser († 1993).
- 4 April – Hermann Giliomee, Suid-Afrikaanse geskiedenis skrywer.
- 5 April – Colin Bland, Suid-Afrikaanse krieketspeler († 2018).
- 8 April – Kofi Annan, Ghanese diplomaat en sewende sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies († 2018).
- 8 April – Allan Gray, Suid-Afrikaanse filantroop en sakeman († 2019).
- 14 April – Duke Stroud, Amerikaanse filmakteur.
- 29 April – Bernard Madoff, Amerikaanse beleggingsadviseur, gevonnisde bedrieër († 2021).
- 21 Mei – Urs Widmer, Switserse skrywer en vertaler († 2014).
- 21 Mei – Michael Halász, Duits-Hongaarse dirigent.
- 5 Junie – David Koloane, Suid-Afrikaanse kunstenaar († 2019).
- 14 Junie – Julie Felix, Amerikaanse folk-sangeres († 2020).
- 26 Junie – Neil Abercrombie, sewende goewerneur van Hawaii.
- 18 Julie – Lance James, Suid-Afrikaanse country-sanger en radio-omroeper († 2020).
- 20 Julie – Margaret van der Post, Suid-Afrikaanse musiekonderwyser en sopraan.
- 20 Julie – Natalie Wood (Natasha Zakharenko), Amerikaanse filmaktrise († 1981).
- 20 Julie – Diana Rigg, Engelse aktrise. († 2020).
- 31 Julie – Marion Game, Franse aktrise († 2023).
- 4 Augustus – John Gainsford, Springbokrugbyspeler († 2015).
- 15 Augustus – Maxine Waters, Amerikaanse politikus.
- 21 Augustus – Kenny Rogers, Amerikaanse sanger († 2020).
- 12 September – Anne Helm, Amerikaanse aktrise.
- 23 September – Romy Schneider, Oostenrykse aktrise († 1982).
- 24 September – Ian McIntosh, voormalige Zimbabwies-Suid-Afrikaanse rugbyafrigter († 2023).
- 29 September – Wim Kok, Nederlandse politikus († 2018).
- 1 Oktober – G.J. Krüger, Afrikaanse digter en apteker († 2005).
- 10 Oktober – Judith Mason, Suid-Afrikaanse kunstenaar († 2016).
- 13 Oktober – Dalene Matthee, Afrikaanse skryfster († 2005).
- 14 Oktober – Edward George Hudson Oliver, Suid-Afrikaanse plantkundige en skrywer.
- 17 Oktober – Evel Knievel, Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar († 2007).
- 20 Oktober – Jan Scholtz, Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van rolprente († 2015).
- 21 Oktober – Gertjie Brynard, Springbokrugbyspeler († 2018).
- 26 Oktober – Richard Goldstone, Suid-Afrikaanse regter.
- 29 Oktober – Ellen Johnson-Sirleaf, voormalige vroulike president van Liberië.
- 3 November – Daniel Sleigh, Suid-Afrikaanse skrywer, geskiedkundige en digter († 2023).
- 15 November – Ronnie Kasrils, afgetrede Suid-Afrikaanse kabinetsminister.
- 25 November – Stephen F. Cohen, Amerikaanse akademikus en kenner van die Sowjetunie en Rusland († 2020).
- 17 Desember – Peter Snell, Nieu-Seelandse middelafstandatleet († 2019).
- 20 Desember – Edwill van Aarde, Suid-Afrikaanse televisie-, radio-omroeper en sportkommentator († 2024).
- 20 Desember – Jacob de Villiers, Suid-Afrikaanse boer, politikus en kabinetsminister.
- 29 Desember – Jon Voight, Amerikaanse akteur.
- 26 April – Edmund Husserl, Duitse filosoof (* 1859).
- 15 Mei – Ds. Pieter Meiring, leraar van die NG Kerk en redakteur van die Kerk se weekblad, die Kerkbode (* 1866).
- 6 Augustus – Henry Sampson, 'n leier in die Suid-Afrikaanse Arbeidersparty (* 1872).
- 21 Augustus – Dr. Frans Engelenburg, joernalis en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (* 1863).
- 12 September – Prins Arthur van Connaught, Britse politikus en derde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1920–1924) (* 1883).
- 17 November – Adriaan Moorrees, teoloog en leier in die NG Kerk, skrywer en digter (* 1855).
- 20 November – Arthur Elliott, Suid-Afrikaanse fotograaf en oudheidkundige (* 1870).
- 24 Desember – Bruno Taut, Duitse argitek en stadsbeplanner (* 4 Mei 1880).
- 31 Desember – Richard Roland Holst, Nederlandse beeldende kunstenaar (* 1868).