Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Togo |
Streek | Maritime |
Koördinate | 06°08′N 01°13′E / 6.133°N 1.217°O |
Stigting | 18de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 90 vk km |
Hoogte bo seevlak | 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 837 437 |
- Bevolkingsdigtheid | 9 305/vk km |
Tydsone | UTC +0 |
- Somertyd | UTC +0 |
Burgemeester | Aouissi Lodé |
Amptelike webwerf | togoport.tg |
Lomé (voorheen Bey Beach) is die hoofstad (sedert 1897) en grootste stad van Togo. In 2010 het die stad 'n bevolking van 837 437 gehad en het 'n oppervlakte van 90 km².