17 Augustus is die 229ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (230ste in skrikkeljare). Daar volg nog 136 dae in die res van die jaar.
- 1601 – Pierre de Fermat, Franse wiskundige († 1665).
- 1844 – Menelik II, keiser van Ethiopië († 1913).
- 1887 – Karel I van Oostenryk, laaste keiser van Oostenryk-Hongarye († 1922).
- 1888 – Monty Woolley, Amerikaanse akteur († 1963).
- 1893 – Mae West, Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer († 1980).
- 1896 – Leslie Groves, luitenant-generaal in die Amerikaanse Leër en projekbestuurder van die Manhattan-projek († 1970).
- 1896 – Hendrik de Vries, Nederlandse digter en skilder († 1989).
- 1918 – Evelyn Ankers, Brits-Amerikaanse aktrise († 1985).
- 1920 – Maureen O'Hara, Iers-Amerikaanse aktrise en sangeres († 2015).
- 1926 – Jiang Zemin, Chinese ingenieur, oud-politikus, 5de President van China.
- 1933 – Gene Kranz, Amerikaanse lugvaartingenieur en NASA se tweede hoofvlugdirekteur.
- 1943 – Robert de Niro, Amerikaanse akteur.
- 1943 – Mikola Sjmatko, Oekraïense beeldhouer, professor en skilder.
- 1946 – Hugh Baiocchi, Suid-Afrikaanse beroepsgholfspeler.
- 1949 – Julian Fellowes, Engelse akteur en regisseur, politikus.
- 1951 – Richard Hunt, Amerikaanse akteur († 1992).
- 1952 – Nelson Piquet (snr), Brasiliaanse voormalige Formule Eenrenjaer en driemalige wêreldkampioen.
- 1958 – Belinda Carlisle, Amerikaanse sangeres.
- 1959 – Jonathan Franzen, Amerikaanse skrywer (romansier en essayis).
- 1960 – Sean Penn, Amerikaanse akteur, regisseur, rolprentmaker en politieke aktivis.
- 1968 – Helen McCrory, Engelse aktrise († 2021).
- 1969 – Donnie Wahlberg, Amerikaanse akteur en vervaardiger.
- 1977 – Thierry Henry, Franse sokkerspeler.
- 1980 – Lene Marlin, Noorse musikant.
- 309 of 310 – Pous Eusebius, die 31ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1590 – Pous Sixtus V, die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1521).
- 1681 – Patriarg Nikon, ’n Russiese geestelike (* 1605).
- 1786 – Fredrik II, koning van die Pruise (* 1712).
- 1809 – Matthew Boulton, Britse nyweraar en entrepreneur (* 1728).
- 1875 – Wilhelm Bleek, Duitse linguis en navorser van Afrikatale (* 1827).
- 1922 – Jacob van Deventer, Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder (* 1877).
- 1942 – Herman Auerbach, Poolse wiskundige (* 1901).
- 1971 – Wilhelm List, Duitse veldmaarskalk (* 1880).
- 1979 – Vivian Vance, Amerikaanse aktrise en sangeres (* 1909).
- 1982 – Ruth First sterf toe sy 'n briefbom oopmaak wat vir haar man, Joe Slovo bedoel was (* 1928).
- 1987 – Rudolf Hess, Duitse soldaat en politikus (* 1894).
- 1990 – Pearl Bailey, Amerikaanse aktrise en sangeres (* 1918).
- 2010 – Francesco Cossiga, Italiaanse politikus, 8ste President van Italië (* 1928).
- 2022 – Marzanne Leroux-Van der Boon, Afrikaanse skrywer (* 1940).
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 17 August. |