10 Mei is die 130ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (131ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 235 dae in die res van die jaar.
Nelson Mandela word ingehuldig as Suid-Afrika se eerste swart president.
214 – Claudius Gothicus, Romeinse keiser († 270 ).
1614 – Zacharias Wagenaer , Duitse skeepsman en staatsman, kommandeur van die Kaap van Goeie Hoop († 1668 ).
1813 – Gustav Christian Schwabe , Duits-gebore Britse koopman en finansier († 1897 ).
1838 – John Wilkes Booth , Amerikaanse akteur en sluipmoordenaar van Abraham Lincoln († 1865 ).
1850 – Reimond Stijns , Vlaamse skrywer († 1905 ).
1887 – J.C. Bloem , Nederlandse digter en essayis († 1966 ).
1890 – Alfred Jodl , Duitse generaal († 1946 ).
1899 – Fred Astaire , Amerikaanse baldanser en akteur († 1987 ).
1915 – Beyers Naudé , Afrikaanse teoloog en anti-apartheidstryder († 2004 ).
1916 – Milton Babbitt , Amerikaanse komponis († 2011 ).
1926 – Hugo Banzer , Boliviaanse politikus, generaal en president van Bolivië († 2002 ).
1945 – Koos du Plessis , sanger, liedjieskrywer en digter († 1984 ).
1946 – Trienke Laurie , Suid-Afrikaanse skrywer († 2023 ).
1954 – Artūras Barysas , Litause kunstenaar († 2005 ).
1957 – Sid Vicious , Britse musikant († 1979 ).
1960 – Bono , Ierse sanger, liedjieskrywer, filantroop en aktivis (U2 ).
1966 – Adriaan Richter , Suid-Afrika se vier-en-vyftigste Springbokkaptein .
1970 – Kang Hee-chan , voormalige Suid-Koreaanse tafeltennisspeler .
1977 – Nick Heidfeld , Duitse professionele renjaer.
1979 – Marieke Vervoort , Belgiese paralimpiese atleet († 2019 ).
1989 – Armin Ronacher , Oostenrykse rekenaarprogrammeerder.
1992 – Charice Pempengco (nou "Jake Zyrus"), Filippynse sanger en aktrise.
1774 – Koning Lodewyk XV van Frankryk (* 1710 ).
1818 – Paul Revere , Amerikaanse patriot (* 1735 ).
1904 – Henry Morton Stanley , Wallies-Amerikaanse ontdekkingsreisiger en joernalis (* 1841 ).
1949 – Katsushika Hokusai , Japannese houtsneekunstenaar (* 1760 ).
1977 – Joan Crawford , Amerikaanse aktrise (* 1904 ).
1987 – Sita , Afrikaanse skrywer van kinderverhale, jeugverhale, dramas en romans (* 1898 ).
1987 – Dalida , Franse sangeres en aktrise (* 1933 ).
2000 – Roy Dryburgh , Suid-Afrika se agt-en-twintigste Springbokkaptein (* 1929 ).
2019 – Frederick Brownell , heraldikus, vlagkundige en genealoog; ontwerper van beide die vlae van Namibië en Suid-Afrika (* 1940 ).