29 Maart is die 88ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (89ste in skrikkeljare). Daar volg nog 277 dae.
2004 – Bulgarye, Estland, Letland, Litaue, Roemenië, Slowakye en Slowenië sluit by die NAVO aan
- 1790 – John Tyler, tiende President van die Verenigde State (1841–1845) († 1862).
- 1815 – Sir Henry Bartle Frere, 'n Britse goewerneur aan die Kaapkolonie († 1884).
- 1902 – Sir William Walton, Engelse komponis († 1983).
- 1918 – Pearl Bailey, Amerikaanse aktrise en sangeres († 1990).
- 1919 – Eileen Heckart, Amerikaanse aktrise († 2001).
- 1937 – Marike de Klerk, eerste vrou van die destydse Staatspresident van Suid-Afrika, FW de Klerk († 2001).
- 1939 – Terence Hill, Italiaans-Amerikaanse akteur.
- 1940 – Astrud Gilberto, Brasiliaans-Amerikaanse sangeres († 2023).
- 1943 – Eric Idle, Britse akteur.
- 1943 – John Major, Britse premier.
- 1943 – Vangelis, Griekse komponis († 2022).
- 1952 – Bola Tinubu, Nigeriese president.
- 1955 – Marina Sirtis, Brits-Amerikaanse aktrise.
- 1957 – Christopher Lambert, Amerikaanse akteur
- 1960 – Jo Nesbø, Noorse skrywer en musikus.
- 1960 – Annabella Sciorra, Amerikaanse aktrise.
- 1961 – Amy Sedaris, Amerikaanse aktrise.
- 1964 – Elle Macpherson, Australiese fotomodel en aktrise.
- 1965 – Lara Wendel, Duitse aktrise.
- 1967 – Michel Hazanavicius, Franse regisseur en filmvervaardiger.
- 1991 – Hayley McFarland, Amerikaanse aktrise.
- 1998 – Alex Neustaedter, Amerikaanse akteur.
- 1058 – Pous Stefanus IX, (X) die 154ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1020).
- 1772 – Emanuel Swedenborg, Sweedse Lutherse teoloog, wetenskaplike, filosoof en mistici (* 1688).
- 1884 – Dr. Adrian Roux, tweede leraar van die NG Kerk wat in Suid-Afrika georden is (* 1812).
- 1893 – Klaas Waarzegger, skrywersnaam van Louis Henri Meurant (* 1811).
- 1905 – Sir David Tennant, Kaapse politikus, staatsman en die tweede Speaker van die Kaapkolonie (* 1829).
- 1929 – Elena Caragiani-Stoenescu, eerste vroulike vlieënier in Roemenië (* 1887).
- 1936 – Eugene Marais, Afrikaanse skrywer en digter (* 1871).
- 1944 – Roger Bushell, meesterbrein agter die ontsnapping uit Stalag Luft III (* 1910).
- 1958 – Gerard Moerdijk, Suid-Afrikaanse argitek (* 1890).
- 1991 – Barrie Biermann, Suid-Afrikaanse argitek (* 1924).
- 1992 – Graaf John Spencer, vader van Prinses Diana (* 1924).
- 2004 – Peter Ustinov, Britse skrywer, akteur en filmregisseur (* 1921).
- 2009 – Gerrit Viljoen, Suid-Afrikaanse kabinetsminister (* 1926).
- 2020 – Louis Wilsenach, Suid-Afrikaanse skilder, digter, sendeling en baanbreker in die advertensiewese (* 1940).
- 2020 – Krzysztof Penderecki, Poolse komponis (* 1933).
 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met 29 March. |